Afrikaans in NZ

Ons praat jou taal in NZ Onthou jy die dae van Afrikaanse Sangers op Radio, Riaan Cruywagen op Afrikaanse TV. Dink jy terug aan groot familie Sondag middag etes met skaapboud. Verlang jy om Afrikaans te hoor? Ons weet dat al die Engelse terme nie altyd sin maak in NZ nie. Skielik is alles vreemd. … Continue reading Afrikaans in NZ